Buffelsfontein RSM

R130.00R250.00

SKU: N/A Kategorie:
Beskrywing

Hierdie produk sal jou geweer beskerm soos enige buffelsnor-RSM sy kamp sal beskerm.

In die beskawing staan dit bekend as CLP. maar in dié geweste noem ons dit RSM:

REINIG:
Bevat uitgesoekte oplosmiddels wat hardnekkige oksidasie, verbrande kruit, lood en roes se gal blitsvinnig werk.

SMEER:
Die unieke smeermiddels verdamp vinnig en los slegs die nodige smering agter om meganiese komponente doeltreffend te laat glip. Die RSM is ook vries bestand en oksideer nie.

MEER:
Die smeermiddel verseker dat alle metaal oppervlaktes doeltreffend bedek word. Sout sproei, roes en water maak die RSM nie bang nie. Dit sal ook verhoed dat jou wapen soos ‘n misdaadtoneel lyk wat vir vingerafdrukke gekwas is.

Resensies (0)

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Wees Die Eerste Om 'n Resensie Te Skryf “Buffelsfontein RSM”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Versending & Aflewering

Verwante Produkte